Swemmers van die Hoërskool Parel Vallei het hul slag gewys toe hulle aan die 40ste Freda Barnard-gala in Oudtshoorn deelgeneem het. Ten spyte van die strawwe mededinging met sowat 500 swemmers van 34 verskillende swemklubs van die Wes-, Suid- en Oos-Kaap, het die PV-swemmers uitstekend gevaar. Van links: Caitlin Schoeman (gr. 11) het silwer medaljes vir beide die 100 m- en 200 m-borsslag gewen

PV-swemmers vaar puik

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article