Besondere gelukwensing aan hierdie Hoërskool Parel Vallei-leerders wat top-eerbewyse in verskeie sportsoorte behaal het. Die leerders se toewyding en harde werk dien as ’n inspirasie en dit was met groot trots dat Hoërskool Parel Vallei saam hul prestasies kon vier. Die volgende leerders is op die skool se sportprysuitdeling vereer: Agter (van links): Owen Scholtz (junior seunsmuurbalkampioen), Christo Cilliers (senior seuns­tennis­kam­pioen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article