Maandag 8 Februarie was ’n groot dag vir 267 gr.8-leerders aan die Hoërskool Parel Vallei wat die volgende stap in hul skoolloopbaan geneem het met die skool se oriënteringsprogram vir 2021. Die groentjies met hul selfgemaakte weergawe van die skool se gelukbringer, Winston, is agter Darren Hulett, Xander van Zyl, Chloe Cillier en Layla Samaai. Voor is Johann Malan, Joshua Lawrence, Sarah Jones (prefek), Lené van der Merwe en Rebecca Ramos.


PV se gr.8-leerders gereed vir aksie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article