Die Hoërskool Parel Vallei het Dinsdag 22 April sy 2025- Mnr. en Mej. Parel Vallei-kompetisie gehou en Phoebe Cloete (regs) en Ruhan Douglas is as die wenners gekroon.

Die Hoërskool Parel Vallei het Dinsdag 22 April sy 2025- Mnr. en Mej. Parel Vallei-kompetisie gehou en Phoebe Cloete (regs) en Ruhan Douglas is as die wenners gekroon.
Die skool het sy dankbaarheid aan elkeen van dié 20 finaliste uitgespreek. Onder die finaliste is Isabelle Steyn, Miecke Latsky, Jemma Jacobs, Rebecca Riffel, Nina Theron, Milah Derks, Rouxlé Roux, Annerie Havenga, Marli van Zyl, Phoebe Cloete, Ruhan Douglas, Noah Matthys, Yusuf Arnold, Taegon Adams, Rühwan Ras, Rudolf Kriel, Conrad Higgs, Aiden Timothy, Gerhard Viljoen, Luke Terblanche wat deel geneem het en hul beste gegee het om ’n sukses te maak van die spoggeleentheid.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article