Maryke Roberts (links) het verlede Woensdag (12 Februarie) die bekende skrywer Constant van der Merwe se nuwe boek, Ontvoer, by Exclusive Books in Somerset Mall bekendgestel. Die geleentheid is deur ’n groot groep boekliefhebbers bygewoon en was ’n groot sukses. Roberts het ’n kort toespraak gelewer oor die boek en die skrywer het van die geleentheid gebruik gemaak om ’n paar brandende vrae uit die gehoor te beantwoord. Foto: Yaseen Gaffar


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article