Die Macassar-polisie het verlede Donderdag (16 Julie) op 68 kiste bier beslag gelê. Dié vonds, met ’n geraamde waarde van sowat R36 000, volg nadat inligting verkry is dat drank oor naweke uit ’n woning in Magdalene Gilastraat verkoop word. Die 33-jarige huiseienaar het Dinsdag op aanklagte van die onwettige verkoop van drank en oortreding van die Wet op Rampbestuur weens die inperking in die hof verskyn.Foto:


Onwettige voggies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article