Onderwysers van die Hoërskool Strand het die bal aan die rol gesit by vanjaar se rolbal-sakeliga, wat deur die Strand-rolbalklub aangebied is. Die skool het twee spanne vir die liga ingeskryf en het gewys dat onnies ook ander talente het as net klasgee. Al twee die spanne het hul rondes gewen. Bo is Willene Thiart, O’dine Lategan, Emile Nel en Alecia de Villiers ná een van hul wedstryde.


Onnies rol los voor

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article