Die personeel van Temperance Town Primêre Skool het nuwe T-hemde gekry danksy ’n borg van Easy Heat Technology. Van die trotse T-hemp-eienaars is Farrel April, Zay Windvogel (skoolhoof), Michelle Anter, Shaun Anter (Easy Heat Technology), Joselyn Klink, Ella Klaasen en Nabeel Stuart.


Onnies pronk met nuwe T-hemde

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article