STRAND – Die personeel van die Hoërskool Strand bedank Robbie Schmidt (voor, links) van Six Weeks Mobile Barista wat Woensdag 18 Maart hulle met sy heerlike koffie kom bederf het.


Onderwysers met koffie bederf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article