Hoërskool Parel Vallei se nuwe prefekte vir 2019-’20 is Woensdag 14 Augustus by die skool se Stigtersdag-viering aangekondig. Die skool se nuwe leiers (foto bo) is: Agter: Joshua Burger, Katya van Drimmelin, Lienke Frylink, Memory Mhalangu, Annegrethe Scholtz, Markus Dempsy en Ben Te Water. Derde ry: Isabelle Booyens, Reike Ferreira, Laura Maritz, Kelly Holmes, Kyle Slater en Neil Bothma. Tweede ry: Jason Holmes, Angelique Filter, Rosalind Mitchell, Amy Stoffels, Danielle Kleyn, Jesssica van Rensburg, Mikayla Forrester, Evan Slabbert en Jenna Petersen. Voor: Mia de Villiers, Natasha Schmidt, Megan Jolly, Anke Tough, Ryan Beavon, Patricia Potgieter , Geordie Barrie, Anna van der Westhuizen, Shannon Swanepoel en Megan Steynberg.


Nuwe leiers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article