Nicholas Nieman en Mariaan Bruwer is as die hoofleiers van Laerskool De Hoop aangewys. Dié twee sal vir die eerste kwartaal aan die stuur van sake wees. Nicolas, Mariaan en Bubbles, die skool se gelukbringer, verwelkom die leerders by ’n saalbyeenkoms.Foto:


Nuwe hoofleiers gereed vir pligte

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article