Na lank droom en wag het gaste en personeel van Valsbaai Primêr op Woensdag 10 Januarie die openingseremonie van die skool se nuwe geboue bygewoon. Die is deel van fase een van die projek. Tydens die knip van die lint staan Rhoda-Ann Bazier, ‘n gemeenskapsaktivis vanuit die omgewing saam Desmond Engelbrecht, die skoolhoof van Valsbaai Primêre Skool in Macassar Village. Foto: Rick Marais


Nuwe geboue vir Valsbaai Primêr

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article