Die Rusthof Olso-skool het ’n skenking van speelapparaat vir een van sy speelgebiede van Safecorp-fassiliteite­bestuur ontvang. Die apparaat sal gebruik word deur leerders op die outistiese spektrum. Bert de Villiers en Dennis Ngena het gehelp om die apparaat op te stel.


Nou kan hulle ook speel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article