Nico Swart, ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool Hendrik Louw, het die afgelope naweek sy provinsiale tenniskleure verwerf toe hy in die Kaapstadse tennisspan opgeneem is.


Nico slaan ’n kishou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article