Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bejaarde professor loop stap vir stap deur lewe
Op elke 10 000 km moet ’n dieselmotor gediens word, maar wat gebeur wanneer ’n afgetrede professor van die Kom ook daardie afstand bereik het? Wel, hy drink ’n koppie tee en dan stap hy weer.
-
FOTOGALERY: Lente in ligte luim gevier
ACVV Huis Marie Louw en Ruimtepark in Somerset-Wes het die lenteseisoen danksy Jannie du Toit, ’n trotse Helderberger en voorsitter van die Helderberg-blommeklub, met feestelikheid begroet! Die bejaardes van die tehuis in Faganstraat is op Lentedag (Vrydag 1?September) met optredes…
-
Vraghouer in Onverwacht-straat nou ’n ‘oogseer’
’n Groen vraghouer wat deur die Stad Kaapstad neergesit is om as ’n stoorplek vir rommel benut te word, het ontaard in ’n stinkende rommelhoop wat nou as ’n oogseer bestempel word.

Geliefde Foot-egpaar roerend gegroet
Die familie van ’n egpaar van Gordonsbaai, wie se lyke op Maandag 21 Augustus in hul woning in die dorp ontdek is, het verlede Woensdag (30 Augustus) hul laaste eer by ’n gesamentlike begrafnisdiens betoon.
-
Seawater polluted as sewage spills continues
There seems to be no end in sight to the ongoing sewage blockages, overflows and resultant sinkholes, which often lead to the spills into the Lourens River estuary and the ocean in Strand. Last week municipal workers erected signboards at…
-
Afgetredene sterf toe vliegtuig val
’n Plaaslike familie is in rou gedompel nadat hul geliefde patriarg in ’n vliegongeluk dood is. Willem Charl Myburgh, ’n geliefde eggenoot, pa en oupa van Gordonsbaai, is in die ouderdom van 66 dood toe sy ligte vliegtuig verlede Dinsdag…
-
Pet-crematorium pollution rankles
Some business owners in Fabriek Street, Gants Plaza, are up in arms as they allege a neighbouring crematorium is the cause of pollution and a foul smell in the area. However, these claims have been countered by the crematorium owner,…