Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vuurwapens van strate af
Die polisie se teen-bende-eenheid het Donderdag (21 September) onderskeidelik om 01:00 en 01:45 op twee wonings in Gustrouw en Rusthof toegeslaan en groot klopjagte uitgevoer waarin vier onwettige vuurwapens en ammunisie van die strate verwyder is.
-
MOTORING: Opel’s ideal family car
The refreshed Opel Grandland was recently brought to market here in South Africa, replacing the Grandland X. It is Opel’s medium SUV in the segment that has taken the place of the traditional family sedan, which is now 13% of…
-
Passievolle dramaturg droom groot
’n Inwoner van Sir Lowry’s Pass (SLP), wat die seer in ander se oë raakgesien en ook baie van daardie seer self beleef het, het al hierdie gevoelens geneem en dit in emosiebelaaide drama-stukke omgeskep.
-
Bakkie brand, skote klap in Strand
Ná twee bendeverwante skietvoorvalle insluitend een waartydens ’n voertuig aan die brand gesteek is, het Strand se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) tot die besef gekom dat inwoners nie net op die polisie kan staat maak om misdaad te beveg nie.
-
Roto is their motto
A desire to help others and a passion for humanity is the motivation behind the founding of Reach Out To Others (Roto), inspired by the legacy of Lionel David Julie of Somerset West, who is remembered as a lover of…
-
Best birdlife photographer belongs to basin
An avid photographer from Somerset West clinched top honours in the country’s premier birdlife photography competition.
-
Equipped to be better parents
After successgully completing a rigorous seven-week positive-parenting skills training course from Thursday 27 July to Thursday 3 August, parents and caregivers in Strand received their certificates on Thursday 14 September.
-
Botsing: Man veg om sy lewe
’n Pensioentrekker van Macassar veg om sy lewe in die hospitaal nadat hy buite sy tuisdorp deur ’n motorvoertuig raakgery is. Die Macassar-polisie ondersoek ’n saak van roekelose en nalatige sowel as dronkbestuur ná die voorval waarin die 67-jarige voetganger…
-
Laaste eer aan geliefde ‘Oom Pen’ betoon
Die man wat daagliks in die reën, die koue en in die son in Strand en Somerset-Wes penne verkoop en sy lewe Maandag 18 September op ’n tragiese manier in Hoofweg in Strand verloor het, is die afgelope naweek finaal…
-
Passievolle dramaturg droom groot
’n Inwoner van Sir Lowry’s Pass (SLP), wat die seer in ander se oë raakgesien en ook baie van daardie seer self beleef het, het al hierdie gevoelens geneem en dit in emosiebelaaide drama-stukke omgeskep.









