Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Die skote klap in Serkorpark
Strand-polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat ’n vrou en haar gesin net-net ’n aanval deur vermeende bendelede oorleef het toe daar Saterdag 23 Desember altesaam 11 skote op hul huis in Serkorpark afgevuur is.
-
Lucky number 13 for Helderberg Baby Saver
Since the Helderberg Baby Saver (HBS) was launched in 2014 thirteen babies have been safely relinquished through it. The first six babies came in over a period of 8 years with the last seven being placed in the Saver since…

Kersvader kuier by kleuters in die Kom
Marko Martin (links) en Milan Conradie was onder talle kleingoed wat Vrydag 8 Desember met geskenke van Kersvader bederf is. Kersvader, wat werklik Kobus Viljoen is, het met ’n sak vol geskenke ’n besoek afgelê aan die Ruimte-sentrum se Pikkewouters-kleuterskool…

Bendegeweld in die Strand eis nog ’n lewe
’n Seun in die fleur van sy lewe het Dinsdag (19 Desember) sy lewe verloor nadat hy in die kop en bors geskiet is deur vermeende SOS-bendelede waarvan vier kort na die voorval gearresteer is.

Elderly woman falls to her death from balcony of a guest house in Gordon’s Bay
Gordon’s Bay police have opened an inquest docket following the mysterious death of a 70-year-old woman who fell from the balcony of a guest house in Gordon’s Bay in the early hours of Wednesday 13 December.