Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
SOMER-INTERSKOLE: Bulhonde se brullende foto-oomblikke
Hoërskool Parel Vallei kraai weer eens koning in vanjaar se somer-interskole kragmeting! Hier is van PV se Kodak-oomblikke wat tydens die atletiekbyeenkoms op kamera vasgelê is.
-
R44 frog migration chaos
A mass frog-dispersal event occurred somewhat unexpectedly last Monday evening (30 January) during the rains, when tens of thousands of frogs crossed the R44 at Heartlands Precinct towards the dam at The Sanctuary Shopping Centre in Somerset West. The event…
-
Zandvliet groet geliefde skoolhoof
Die laaste dag van Januarie het nie net die einde van ’n lang maand beteken nie, maar ook die einde van ’n skoolhoof in Macassar se lang loopbaan by die skool.
-
Nuwe forum om misdaad te help beveg
’n Nuwe forum, wat bekendstaan as die Ontwikkeling-forum, is onlangs in Strand van stapel gestuur nadat verskeie rolspelers in die gebied ’n forum op die been wou bring wat sal saamwerk en met die Strand-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) asook ander organisasies kommunikeer…
-
SOMER-INTERSKOLE: Bulhonde se brullende foto-oomblikke
Hoërskool Parel Vallei kraai weer eens koning in vanjaar se somer-interskole kragmeting! Hier is van PV se Kodak-oomblikke wat tydens die atletiekbyeenkoms op kamera vasgelê is.
-
Zandvliet groet geliefde skoolhoof
Die laaste dag van Januarie het nie net die einde van ’n lang maand beteken nie, maar ook die einde van ’n skoolhoof in Macassar se lang loopbaan by die skool.
-
DENECKE-MOODSAAK: Aangeklaagde in hospitaal dood
Die Macassar-inwoner Geraldo Solomons, wat van die grumoord op Denecke Persence aangekla is, is verlede Maandag (29 Januarie) in die hospitaal in aanhouding dood.
-
Hope and Light stays true to its name
The dawn of new beginnings filled with purpose and a bright future started at Hope and Light independent school, which recently celebrated its excellent matric results despite tough circumstances and constant challenges.
-
Soektog na vermiste man verskerp
Die Macassar-polisie doen ’n beroep op die groter Helderberg-gemeenskap vir inligting wat kan help om ’n pensioentrekker, wat sedert verlede maand (Januarie) vermis word, op te spoor. Macassar-pensioentrekker Jannie Solomons word sedert Dinsdag 17 Januarie vermis. Die Grabouw-inwoner Gert Minnie…