Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vergelegen Wine Estate adds stud bull to its breeding herd of Nguni cattle
Vergelegen Wine Estate has welcomed a magnificent stud bull, 2-year-old Bullet, the latest edition to its thriving herd of 320 Nguni cattle.

Come for refreshment at Church Street Copper Coffee and do a good turn
The Somerset West Night Shelter’s coffee shop was relaunched as Church Street Copper Coffee, following a significant partnership with a local couple who foster babies and children.

Selfoon teruggekry, vermeende rower vasgetrek
’n Bobaasspeurder van die Macassar-polisie, adjudant-offisier Cobus Greeff, het ’n pluimpie ontvang vir sy spoedige reaksie wat nie net ’n roofslagoffer se selfoon terugbesorg het nie, maar ook tot die inhegtenisneming van die vermeende verdagte gelei het.

Kwesbare begunstigde sit met hande in hare ná Sassa versuim om broodnodige toelaag uit te betaal
’n Man van Sercorpark, Strand, is op moedverloor se vlakte nadat hy al twee maande wag op ’n toelaag van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) en dringend die geld benodig om te oorleef.

Geen krag laat inwoners van Morkel Cottage kook
Inwoners wat verlede jaar van Eagle Bar-informele nedersetting na Morkel’s Cottage moes verhuis, is nie tevrede nie, want van die beloftes wat deur die raadslid gemaak is, het daar dadels gekom.