Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kom stap saam vir hoop
Die gewilde Hope Hike vind op Sondag 27 Oktober op die Delvera-landgoed in Stellenbosch plaas.

Botsing in Lourensrivierweg
Die Strand-polisie het ’n ongeluksverslag saamgestel nadat ’n sportnutsvoertuig in ’n botsing met ’n bakkie op sy sy beland het. Luidens ’n Strand-polisieverslag het die botsing omstreeks 14:00 in Lourensrivierweg afgespeel.

Gordon’s Bay gets a splash of colour
Winners of the Heart of the Cape Art Competition, hosted by Ward 100 Councillor Sean Stacey, came together on Saturday (12 October) to paint their artworks on murals along Beach Road in Gordon’s Bay.

Nuwe biblioteek kom later
Die dorre perseel langs Laer Gordonsbaaiweg in Strand waar slegs onkruid in plaas van ’n nuwe biblioteek uit die fondasie spruit, sal vir langer as ’n jaar nog die hartseer herinnering wees aan die baken van hoop wat voorheen die…

Kleuterskool blaas 40 kersies uit
Good Hope Play Centre het op Sondag 13 Oktober sy 40ste bestaansjaar gevier. Die kleuterskool, wat sedert die laat jare tagtig ’n steunpilaar in die gemeenskap is en by Ringlaan 41 in Macassar geleë is, het sy verlede, hede en…