Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Jemma Sky Mazwai crowned first Miss LGBT Strand
In a showcase of the Helderberg’s pride the LGBTQI community gathered to crown Jemma Sky Mazwai the first Miss LGBT Strand.
-
1000 kinders vertel die verhaal van verlore pakkies
’n Spannende storielyn, briljante choreografie en asemrowende kostuums verseker ’n skouspelagtige vertoning. Meer as 1 000 leerders het vir vyf opeenvolgende aande die verhoog betree en die gehoor se asems weggeslaan.

Arende presteer in Eisteddfod
Hoërskool Strand het Saterdag 7 September die langpad Stilbaai toe aangepak vir die provinsiale ronde van die Allegretto Eisteddfod.
-
Arende presteer in Eisteddfod
Hoërskool Strand het Saterdag 7 September die langpad Stilbaai toe aangepak vir die provinsiale ronde van die Allegretto Eisteddfod.
-
Overberg se sakeleiers en skoolhoofde help en leer by mekaar
Sakeleiers en skoolhoofde van nege skole oor die Overberg heen het onlangs die Leaders for Education-program, ondersteun deur Citizen Leader Lab, ’n openbare weldaadsorganisasie wat toegewy is aan leierskapontwikkeling in beide die openbare en private sektore, voltooi.
-
Marvin Park-rugbyspelers kry WP-kleure
Daar is iets in die water by Marvin Park Primêre Skool, aangesien drie van sy leerders en ’n onderwyser gekies is vir Westelike Provinsie-spanne. Dit wys dat vooruitgang stadig is, maar wel belonend kan wees.
-
Programmes for the September holidays
Local libraries and recreation facilities are getting ready to keep young minds busy these September school holidays. There’s no need to be bored with so many activities to spring into.
-
Gholfspelers doen dit vir die skool
Ywerige gholfspelers het hul gholfstokke ten bate van Hoërskool Strand geswaai. Die skool se geldinsamelingsgholfdag is Vrydag 6 September by die Strand-gholfklub gehou en was danksy die ondersteuning van entoesiastiese deelnemers en borge ’n reusesukses.
-
Assessing a child employing more holistic approaches
In recent years the approach to determining school readiness has undergone significant changes. Traditionally, school-readiness assessments in Grade 0 focused heavily on evaluating whether children met specific academic and developmental benchmarks.