Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Macassar staan teen bendegeweld
Macassar-inwoners het verlede Woensdag (13 April) in groot getalle na die plaaslike polisiekantoor opgeruk om hul ontevredenheid uit te spreek nadat ’n 18-jarige jongman vermoor is.
-
Wastewater practices awarded
The municipality’s Water and Sanitation Directorate came out tops for its management of wastewater at the Green Drop Award ceremony hosted by the national Department of Water and Sanitation (DWS) on Friday 1 April.

Macassar se trots mik steeds hoog
’n Jong man van Macassar wat bo sy omstandighede uitgestyg het, met ’n universiteitsgraad spog en steeds vir groot hoogtes mik, dien as inspirerende bewys dat harde werk lonend is.

Metropolisie kry groot lof
’n Plaaslike raadslid het die metropolisie bedank vir sy lede se vinnige optrede om drie verdagtes in Macassar aan te keer.

GPF is daar vir die gemeenskap
’n Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) werk net soos ’n goed geoliede masjien as dit dien as verbintenis tussen die gemeenskap en die polisie.

Kinders kry baba se lykie
Die week is op ’n somber noot in die Helderberg afgesluit nadat ’n fetus in die gemeenskap ontdek is.