Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ouers eis twee se heraanstelling
’n Petisie teen die verpligte Covid-19-inentingsbeleid van die privaatskolegroep Curro word deur ’n groep ontstoke ouers, wat op die hersiening en verandering daarvan aandring, aangevoor.
-
Brande eis twee wonings
’n Plaaslike brandweerman se suster en haar twee seuns is verlede week hul tuiste kwyt toe hul wendyhuis in een van twee afsonderlike brande in puin gelê is.

‘Ek steier oor my seun se dood’
’n Negentienjarige man is die afgelope naweek ná ’n onderonsie by ’n partytjie in die Rusthof-woonbuurt doodgesteek.

Summies klop Louwtjies
Somerset-Wes Primêre Skool se o.7C-netbalspan het sy vriendskaplike wedstryd teen Laerskool Hendrik Louw met 9-1 gewen.

Vriende onthou talentvolle Jessica
’n Matie-hokkiespeler is verlede Woensdagaand (15 Junie) skielik dood nadat sy tydens ’n oefenwedstryd ineengestort het. Die 18-jarige Jessica Matthews van Somerset-Wes was ’n eerstejaar-dramastudent en doelwagter van die Universiteit Stellenbosch se tweede hokkiespan, Dames Vic.

Family honours ‘king of the hill’
The “King of Paarlberg’s” legacy was honoured when his ashes were scattered on the same hill he held motor-sport records on for years. Hennie Mostert’s ashes were scattered on Paarlberg exactly a year after his passing, on Sunday 12 June.