Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gouws-moordsaak skuif streekshof toe
Die twee vermeende moordenaars van 17-jarige Byron Gouws van Broadlandspark het op Maandag 24 April vlugtig in die Strand-landdroshof verskyn voor die saak oorgeplaas is na die streekshof.
-
Genetiese stambome: Weet jy wat is jou herkoms?
Weet jy regtig waar jy vandaan kom? Ken jy jou herkoms? Ken jy jou voorvaders en -moeders? Indien jy ’n bietjie dieper in jou eie se familie se geskiedenis wil delf en nie juis weet waar om te begin nie,…
-
Mnr. en Mej. Helderberg help jong raakrugby-ster
’n Mnr. en Mej. Helderberg-skoonheidskompetisie vind volgende maand (Junie) in Somerset-Wes se stadsaal plaas met die doel om geld vir ’n talentvolle jongman se sportdroom in te samel.
-
Hoërskool Strand-dansers se passies wen trofeë
Veels geluk aan Strand Hoërskool-dansers Christo Thiart, Linke Thiart, Karli van der Merwe, Mieke Carr en Eldine Weir! Al vyf het so goed by die Dance World Cup in Centurion presteer dat hulle genooi is na die wêreldkampioenskappe in Portugal.
-
Inferno razes golf carts at Somerset West club
A raging fire broke out at the Somerset West Golf Club on Thursday 27 April causing “irreparable” damage. Firefighters were called to action after a storage building at the golf club, located in Rue De Jacqueline, Somerset West, erupted in…
-
Klopjag-toneel soos dié uit ’n aksiefliek
’n Motordief het tydens ’n jaagtog sy Moses só erg teëgekom dat hy met ’n gesteelde voertuig waarin hy van die lang arm van die gereg probeer ontsnap het, in ’n lamppaal vasgejaag het.
-
Masincedane-gemeenskapswerkers in sak en as
’n Groep gemeenskapswerkers, wat al die afgelope 23 jaar die gemeenskap dien, se kontrak is onlangs sonder waarskuwing gekanselleer.
-
Local lensman on life-affirming journey
A passion for photographing lighthouses coupled with a strong desire to interact, engage and inspire younger generations struggling with depression and addiction has led professional photographer Steven Greaves to visualise an adventure of a lifetime
-
H’berg communities unite in prayer against crime
Two communities in the Helderberg with similar social problems are turning to spirituality to solve crime and other issues in their communities. On Thursday 27 April (Freedom Day) leaders of various churches, NGOs, NPOs, the police and correctional services all…
-
Genetiese stambome: Weet jy wat is jou herkoms?
Weet jy regtig waar jy vandaan kom? Ken jy jou herkoms? Ken jy jou voorvaders en -moeders? Indien jy ’n bietjie dieper in jou eie se familie se geskiedenis wil delf en nie juis weet waar om te begin nie,…









