’n Groep gr.11-leerders aan die Hoërskool Parel Vallei het vanjaar vir die Suid-Afrikaanse wetenskap-olimpiade ingeskryf en uitsonderlik gevaar. Die algehele tweede plek is op grond van hul nasionale prestasies aan Hoërskool Parel Vallei toegeken. Die leerders is agter Adriana van der Spuy (gedeelde vyfde plek), Nicolaas Majewski (gedeelde vyfde plek), Elizabeth Spires (derde plek) en Sebastian Badenhorst (vierde plek). Voor is Yesol Jeong (eerste plek) en Elsabe Kruger, die lewenswetenskap-vakhoof. Dié leerders sal ook vroeg aanstaande jaar aan die volgende ronde van die kompetisie deelneem. Die twee topkandidate van die landwye kompetisie sal Suid-Afrika in Junie 2021 in Portugal verteenwoordig.Foto:


Naaswenners!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article