Dié drie redenaars van die Hoërskool Parel Vallei is gekies om aan die nasionale Radikale Redenaars-kompetisie deel te neem. Die trio, Miquette Elloff, Paul en Nina Strydom, is vreesloos as dit kom by toesprake en kan vinnig hul denke orden en standpunte formuleer om sodoende ’n saak logies en met selfvertroue te beredeneer. Die nasionale eindronde van die kompetisie word vir Oktober vanjaar in Pretoria beplan.


Moenie met hulle stry nie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article