Laerskool De Hoop se leerders kan praat . . . én redeneer, en het die trofees en sertifikate om dit te bewys. Leerlinge van dié skool het aan die Stellenbosch-eisteddfod deelgeneem en baie goed gevaar. Lucia Visser (links) en Emma Dafel (regs) is die gr. 7-afdelingwenners in Samespraak. Berné Peters (voor) is die gr. 1-afdelingwenner van Redevoering én die afdelingwenner in die grondslagfase. Miquette Eloff (derde van links) is die gr. 7-afdelingwenner van Redevoering en is as die algehele laerskoolwenner van Redevoering op die eisteddfod aangewys.Foto:


Moenie met hulle stry nie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article