Martin Theron, ’n graad 9-leerder aan Hoërskool Strand, is weer eens vanjaar gekies om ’n kursus by die Twee Oseane-akwarium by die V&A Waterfront se akademie vir marienewetenskap te voltooi. Hy het die Marine Explorer-kursus die afgelope skoolvakansie bygewoon. Daar was verskeie aansoeke uit 69 verskillende skole. Martin het 73% vir die kursus behaal en ’n silwersertifikaat ontvang.


Martin weer by akwarium

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article