Martin Theron, ’n kranige swemmer en leerder aan die Hoërskool Strand, is onlangs deur Western Cape Aquatics as lid van die Wes-Kaapse provinsiale opewater-swemgroep vir die 2020/’21- seisoen gekies. Martin het oor die jare talle medaljes in verskeie swemslae losgeswem en verskeie kere die provinsie in nasionale kompetisies verteenwoordig.


Martin opgeneem in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article