Martin Theron, ’n ywerige swemmer van Hoërskool Strand, het uitstekend in die Wes-Kaap se junior kampioenskap in Oudtshoorn gevaar. Hy het aan ses nommers deelgeneem en goud in die 100 m-vlinderslag, 200 m-vryslagaflos en 200 m-wissel­slagaflos gewen. Hy het in die twee ander nommers ’n vierde en sesde plek verower.Foto:


Martin is tuis in die swembad

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article