Die Laerskool Hendrik Louw pronk vanjaar met vyf stelle tweelinge in die grondslagfase (gr. RR, gr. R en gr. 1) – ’n dubbele seën vir die Louwtjie-familie. Die leerders is Alunamda en Olunje Mapasa (gr. R)

LS Hendrik Louw sien vyf keer dubbel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article