Laerskool Hendrik Louw het sy hoofleiers vir die 2021-akademiese jaar aangekondig. Timothy van den Bergh (middel) sal aanstaande jaar die pligte van hoofseun aanneem. By hom is sy trotse ouers, Eugene en Riana.Foto:


Louwtjies wys 2021-leiers aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article