Dié leerders van Laerskool Hendrik Louw het aan die Helderberg-netbalproewe se eerste ronde deelgeneem en na die tweede ronde deurgedring. Die skool is geweldig trots op die meisies. Agter is Jean-Mari van Zyl, Zoë van Niekerk, Kimlin Adams, Alwaba Mapasa, Chanté van Tonder en Lindré Tolken

Louwtjies se netbalbokkies vaar puik

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article