Skylar Bougaard en Marais Westraat, leerders aan Laerskool Hendrik Louw, is vir Westelike Provinsie-hokkiespanne gekies. Skylar is vir die o.13B WP-span gekies wat in Paarl aan die streektoernooi gaan deelneem. Marais is vir die o.13A WP-span gekies wat in Pietermaritzburg aan die interprovinsiale toernooi deelneem.


Louwtjies se hokkiehelde

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article