Die Aanhouwen-werk- en sorgsentrum in Somerset-Wes het Vrydag 2 September loslit-dag asook die aanbreek van lente gevier. Almal was helder aangetrek met kleurvolle ballonne en van die groot rugbyondersteuners het hul Springboktruie gedra om hul ondersteuning vir die Springbokke te wys. Foto: Rick Marais


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article