Die Laerskool Lochnerhof se grondslagfase het Dinsdag 11 en Woensdag 12 Junie sy jaarlikse kunstentoonstelling gehou. Elke leerder kon met twee kunswerke spog. Die skool is baie trots op al die kunstige Lochie-leerders en onderwyseresse, wat die spoggeleentheid moontlik gemaak het.


Lochnerhof vertoon sy kuns

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article