Laerskool Lochnerhof se junior koor het Saterdag 17 Augustus aan die Sing in Harmonie-koorkompetisie se Kaapse eindronde vir makro-skole deelgeneem. Die koor het ’n algeheel tweede plek losgesing en ook die trofee vir die beste gewyde lied ontvang.


Lochnerhof presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article