Laerskool Lochnerhof pronk met drie o.13-meisies wat in die Wes-Kaapspan ingesluit is wat in die wintervakansie aan die All Ages-netbaltoernooi in Boksburg gaan deelneem. Hulle is Arnel Raath, Cara Otto en Michaela Birch.


Lochies se netbalbokkies!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article