Laerskool Lochnerhof pronk hierdie jaar met drie spelers wat vir die WP-hokkiespanne gekies is, asook ’n verdere sewe leerders wat hul Helderberg-kleure in dié sport verwerf het. Leerders wat in die streekspanne ingesluit is, is Leah Rhoode (B-span), Wian Groenewald (B-span), Immanuel Prinsloo (A-span), Derick Kühn (B-span), Michaela Birch (A-span), Martin Botha (B-span) en Anya Lötze (B-span).Foto:


Lochies se hokkiespelers blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article