Laerskool Lochnerhof se leerderleiers het ’n projek van stapel gestuur om die Boere-droogtehulpfonds te ondersteun. Al die Lochies het niebederf­bare produkte skool toe gebring en saam het hulle ook R10 962 ingesa­mel. DIe skoolhoof, Marius Botha (links), en Daantjie Rossouw (regs) oor­han­dig die skenking aan Elizabeth van der Bijl van die droogtehulpfonds.


Lochies maak hart oop vir droogte

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article