“Die son kleur die lug karamel met die sonsondergang oor Gordonsbaai op Saterdag 4 Januarie,” skryf die kranige amateurfotograaf Cobus Germishuys van die Strand. DistriksPos & Helderberg Gazette nooi lesers om hul foto’s van tonele in die Kom vir moontlike publikasie te deel. Foto’s moet minstens 500 KG wees en teen 12:00 Maandae per e-pos aan editor@districtmail.com gestuur word. Foto: Cobus Germishuys


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article