Die ywerige fotograaf Cobus Germishuys het weer eens sy mik-en-druk-kamera byderhand gehad en dié pragtige lente-beeld vasgevang en vir mede-lesers se genot met die koerant gedeel. Rina Niemann en Marie Kellerman, inwoners van Strand, het spesiaal na die blommeprag in die Eikestad gaan kyk. DistriksPos & Helderberg Gazette nooi lesers om hul amateur- en professionele foto’s vir publikasie in te dien. Foto’s moet minstens 500 kb wees en na editor@districtmail.com gestuur word.Foto: Cobus Germishuys


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article