Dié leerders aan die Laerskool De Hoop, Janine Dwamena (gr. 4, Engels voorbereide toespraak) en Joané van Geest (gr. 5, Afrikaans voorbereide toespraak) is 2020 se nasionale wenners van die OppieTongAf-redenaarskompetisie. Die eindronde het aanlyn in die eerste week van Oktober plaasgevind met strawwe kompetisie wat nie hierdie twee afgeskrik het nie. Simone Singe (gr. 7, Engels) het ’n welverdiende derde plek in Radikale Redenaars se nasionale eindronde behaal. Foto:


Leerders se tonge los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article