Die leerders van Taljana Preprimêre Skool in Somerset-Wes het Saterdag 31 Augustus hul talente op die verhoog ten toon gestel in die skool se jaarlikse konsert, Op Reis met die Poggenpoels, wat in die saal van Laerskool De Hoop aangebied is. Die gr.R-leerders het asemrowende verhoogstukke gelewer. Dié jongelinge het met hul Brasiliaanse uitrustings uitgestaan. Agter is Mia Brand, Alaina Marx, Anca Filmalter, Leana Strever, Hailey Hendrikse en Lize Rietoff. Voor is Alex Peters, Nina Lucia Wuevedo, Kayla Avenant, Kara van der Merwe, Leane van Rensburg en Anja Louw.Foto:


Leerders almal saam op ‘reis’

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article