Hoërskool Strand het verlede Vrydagmiddag (1 Maart) ’n hokkiekliniek vir Laerskool Lochnerhof se o.9- en o.10-spelers aangebied. Die Arende se eerste hokkiespan en afrigters het die jong spelers se vaardighede bevorder en touwys gemaak.


Laerskoolhokkiespelers kry ‘vlerke’

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article