Die Hoërskool Parel Vallei pronk vanjaar met vier stelle tweelinge en ’n drieling wat hul hoërskoolloopbaan aan dié skool in Somerset-Wes begin. Die nuwelinge (agter van links) is Hugo en Nina Strydom, Santie en Sophia van Schalkwyk en Georgia, Jessi en Jordan Simons. Voor staan Andrew en Nina Swanepoel en Mari en Henri Lombard.Foto:


Kyk mooi!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article