Kyle Cilliers, ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool De Hoop, het aan Netwerk24 se wiskundekompetisie vir 2021, wat in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksbladaangebied is, deelgeneem. Kyle het die eerste plek in die Wes-Kaap behaal en as naaswenner in die nasionale laerskool-kompetisie geëindig.


Kop vir syfers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article