Buiten die besige skool- en buitemuurse programme van Hoërskool Parel Vallei-leerders, Kayla van Rensburg en Danielle Kleyn, ruim hulle ook tyd in om na-ure die skool se Ad­vanced Education Trust-gevor­derde wiskunde te neem. Dié wiskundiges het ook die Cam­bridge International Exam­board-eksamen met lof ge­slaag. Kayla (gr. 12) het ’n ge­middelde van 81% vir wiskun­de in die A-vlak behaal en Danielle (gr. 11) het ’n gemid­delde van 96% vir wiskunde in die AS-vlak behaal. Saam met hulle is hul wiskunde­onder­wyser, Linda van der Merwe.Foto:


Kop vir syfers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article