Alexander Smit, ’n leerder aan Hoërskool Strand, het Sondag 14 April aan die Wes-Kaapse Laser Run-byeenkoms by Glenwood House in George deelgeneem. Hy het ’n goue trofee vir sy eerste plek in die afdeling vir seuns o.17 verower en is in die Wes-Kaapspan ingesluit wat dié naweek (Saterdag 4 en Sondag 5 Mei) in Pretoria aan die SA Laser Run-kampioenskap deelneem.Foto:


Kolskoot!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article