Marko Martin (links) en Milan Conradie was onder talle kleingoed wat Vrydag 8 Desember met geskenke van Kersvader bederf is. Kersvader, wat werklik Kobus Viljoen is, het met ’n sak vol geskenke ’n besoek afgelê aan die Ruimte-sentrum se Pikkewouters-kleuterskool in Strand waar hy kinderhartjies gesteel het.

Rick Marais

Zylia Reyneke het haar spesiale oomblik met Kersva

Zylia Reyneke het haar spesiale oomblik met Kersvader geniet! Die kleuter het ook die rol van die engel in die Ruimte-sentrum se Kersspel vertolk.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article